Ons is die Nederduitse Gereformeerde Kerk Pongola.


VISIE
In Christus groei en dien elkeen

MISSIE
Ons groei en dien in Christus deur:
* Aanbidding
* Sorg
* Getuienis
* Toerusting
* Bestuur

Die betekenis van ons embleem:

Die driehoek: Die Drie-eenheid van God
Die kruis: Die kruisiging van Jesus Christus
Die pers kleed: Die Koningskleed van Jesus
Die sonstrale: Die opstanding van Jesus
Die groen gras: Lewe uit die dood


Maak 'n bydrae:
Laai die SnapScan App af (dit is baie veilig en word deur Standard Bank bestuur), vul al jou besonderhede in. klik op die blokkie of scan die blokkie hieronder, tik die bedrag in wat jy graag wil gee en betaal jou bydrae direk aan die Kerk of maak 'n internet betaling:
 
Bankbesonderhede:
NG Kerk Pongola
ABSA Pongola
Rekening nr: 32 10 140 777